4 gaste
2 slaapkamers
3 beddens
2 badkamers
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - 6 Hill Road, 118 Sancta Maria, Winklespruit, 4126, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
118 Sancta Maria is 'n smaakvol gemeubileerde selfsorgwoonstel met see-uitsigte in 'n strandfrontkompleks in Winklespruit aan KwaZulu-Natal se Suidkus. Die kompleks bied 'n vermaaklikheidsarea op die dak waar jy skemerkelkies kan geniet.
Die woonstel bied slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers met 'n gedeelde badkamer. Die hoofslaapkamer het lugversorging en 'n koninggrootte bed. Dit lei na die patio waar jy jou oggendkoffie met 'n pragtige see-uitsig kan geniet. Die tweede slaapkamer is gemeubileer met 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort. Handdoeke word voorsien.
Die leef- en kombuisarea is oopplan en maak oop na 'n patio. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, sowel as mikrogolfoond, en het genoeg breekware, eetgerei, panne en potte om aan gaste se behoeftes te voldoen. Die leefarea is gemeubileer met 'n eetkamertafel vir 4, 'n gemaklike rusbank en 'n TV met toegang tot Netflix, Showmax en YouTube.
Die kompleks het 24-uur-sekuriteit met CCTV-kameras beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Valmari Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 16
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 6 Hill Road, 118 Sancta Maria, Winklespruit, 4126, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 118 Sancta Maria het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
6 Hill Road, 118 Sancta Maria, Winklespruit, 4126, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang