2 gaste
1 slaapkamer
2 beds
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 119 Martini Henry Way, Magersfontein Memorial Golf Estate, Modderrivier, 8700, Noord-Kaap Sien kaart
Beskrywing
119 Magers bied gerieflike oornagverblyf met 'n privaat ingang, op die eienaar se perseel op die Magersfontein Memorial Golf Estate, Modderrivier, sowat 37 km vanaf Kimberley. Dis ideaal vir oornagverblyf of 'n wegbreek van die besige stad.
Dié kamer met lugversorging het slaapplek vir 2 gaste en het 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Daar is ook oorgenoeg kasruimte en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Gratis WiFi, 'n waaier, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskassie is beskikbaar. Veilige parkeerplek word voorsien, en gaste kan die natuurlike atmosfeer van die landgoed geniet, 'n potjie gholf speel of 'n maaltyd by die restaurant op die landgoed geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Julie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 119 Martini Henry Way, Magersfontein Memorial Golf Estate, Modderrivier, 8700, Noord-Kaap
- Gaste dink 119 Magers het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
119 Martini Henry Way, Magersfontein Memorial Golf Estate, Modderrivier, 8700, Noord-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang