Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

119 Rose and Ale

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Cindy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Jaar gelys 15

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 6 resensies vir 119 Rose and Ale
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.8/5
Pieter S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter S
Gesin met klein kinders

Oulike plek met ruim kombuis en leefarea beslis 'n plek vir 'n gesin van 4.

Ons gaan gereeld Gonubie toe vir 'n naweek en die plekkie is great.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Denzil P - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denzil P
Besigheidsreis

Very neat and clean.

The flat was in a good location and very safe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charlaine C - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlaine C
Gesin met tieners

Perfek.

Lovely place, had a relaxing stay. Bed is comfy and everything very neat and clean.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leonard G - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Leonard G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly.

Inboek was nie mooi voor die tyd verduidelik nie ons moes na 111 Rose and Ale toe ry om sleutel te gaan haal en knoppie by hek het nie gewerk nie. Ons ingang se veiligheidshek het kort kort nie gewerk vanaf die remote nie. Plekkie is baie klein vir 4 mense, ek sou se beter gepas vir 2 mense. Blinds by die kombuis het afgeval toe ons dit wou toemaak. Klein hekkie voor die trappe is besig om uit mekaar te val en gevaarlik as mens klein kinders het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Irmgard L - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Irmgard L
Gesin met klein kinders

Knus, moderne, veilige verblyf.

Die verblyf is pefek geleë. Die eenheid is modern en goed opgepas. Sal die plek aanbeveel vir n gesin van 5 of twee gesinne van 3. Loopafstand van die strand. Lekker braai- en kuier-plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christie S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christie S
Saam met vriende

Uitstekend.

Skoon, veilig, naby die see.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tydelik onbeskikbaar
Tydelik onbeskikbaar
Tydelik onbeskikbaar
  • Kapasiteit: 0 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 119, Gonubie, Oos-Londen, 5247, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb197bdae36672b331b8b7defa5d6052fd5939f3a5fc76e18acaa32edd32ddab0eb380aa0f1dce812baa231a93abbd8e39c53?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80
Tydelik onbeskikbaar
6 5 1 5 119 Main Road Gonubie 5247 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.940617285447 28.029004397484
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem