LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+36

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.0
Veiligheid
5.0
Jan V
Kort verblyf
4.6
Feb 2025

Heerlik gekuier sonder enige kwellinge oor veiligheid. Baie gerieflike en veilige akkommodasie vir ses persone in 'n stil en rustige omgewing. Ongelukkig nie seeuitsig nie, maar die woonplek is binne stapafstand van die strand. Woning toegerus met die nodige geriewe om verblyf gemaklik te maak. Vriendelike en behulpsame ontvangs deur die agent.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Beach House Geverifieer

Eiendomme 45

Resensies 102

Op LekkeSlaap 8 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute
Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 6)
Bespreek

11b Arum Road, Bloubergstrand, Cape Town, 7441, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA26f99de9be03d84880db7e7603608bd6d22fa2554cb0962112d87ee52d01604fc8521cbc09a1ececfc93563d22843ffb0fc9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 11b Arum Road Bloubergstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.8212484 18.4805993