Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

12 @ Kommandant Street

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Bronwen Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 5

Maande gelys 9

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 5 resensies vir 12 @ Kommandant Street
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Jacqueline W - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqueline W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike ontvangs en netjies. Sal beslis weer daar oorbly.

Gerieflike tuisvoel verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pitso C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pitso C
Gesin met klein kinders

Restful and pleasant.

Dirk and his wife were very welcoming to me and my family. We enjoyed our stay; it's the perfect place for a family with young kids. The photos don't do justice to the place; it is much nicer in person. There are 2 separate good-sized bedrooms. The second bedroom leads into a full bathroom with a shower and a bath tub. There is a small kitchen with everything you will need, and it leads outside to a beautiful patio with braai facilities, also perfect for relaxing. We would definitely use the place again next time we are in Fouriesburg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

12 @ Kommandant Street se terugvoer

Hi Pitso and family - it's people like you that make hosting people worthwhile. We hope that one day you will be able to come back again.
May you have a very blessed 2024.
Kind regards,
Dirk & Joey

12 @ Kommandant Street
Paula V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paula V
Gesin met klein kinders

Skoon, netjies en vriendelik.

Dit was werklik 'n plesier om hier te bly. Die eienaars is vriendelik en gaan uit hul pad om jou verblyf so aangenaam as moontlik te maak. Die kamers is skoon en netjies en die linne was vars. Die klein ekstratjies soos die melk en beskuit was die toppunt op 'n heerlike kuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

12 @ Kommandant Street se terugvoer

Baie dankie - hoop u sal weer in die toekoms kom kuier Dirk & Joey

12 @ Kommandant Street
Colin M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colin M
Saam met vriende

A very pleasant and clean place to stay. Nice and quiet.

A very nice place to stay and it was quiet and convenient.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

12 @ Kommandant Street se terugvoer

Thank you, Colin. Keep well. Dirk & Joey

12 @ Kommandant Street
Benita K - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Benita K

Netjies en skoon.

Ons was baie vriendelik ontvang en die blyplek was skoon en netjies. Alles wat mens nodig het om lekker te bly is beskikbaar. Ek beveel 12 @ Kommandant Street met 'n oop gemoed aan vir 'n lekker slaap ondervinding!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kommandantstraat 12, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7b8c464e9d712b036638b17cfd0c37e4e58f6b93f2bc1baec439b090a36c63523a1a275199e35ec03f96e95977587ad65f42?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 12 Kommandant Street Fouriesburg 9725 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.620732988567 28.216230262566
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem