12 At Itongasi
4 gaste
1 slaapkamer
2 beds
1 badkamer
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Itongasi Holiday Flats, 1 Kinderstrand Street, Glenmore Beach, 4279, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
12 At Itongasi, geleë in 'n veilige kompleks in Glenmore Beach, bied 'n gesellige selfsorg-ontvlugting, perfek vir 'n klein gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n ontspanne kus-toevlugsoord.
Dié woonstel het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders op 'n slag. Dit beskik oor 'n slaapkamer met see-uitsigte en is ingerig met 'n koningingrootte-bed. 'n Hoekbad, wasbak en toilet is in die badkamer beskikbaar. Alle linne word voorsien; gaste word egter verplig om hul eie handdoeke saam te bring.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Van die kombuis af lei 'n etenstafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Langs die kombuis is daar 'n stapelbed vir kinders en die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV.
Die leefarea maak oop op 'n balkon wat 'n ideale plek is vir 'n oggendkoffie en 'n skemerkelkie terwyl jy die see-uitsigte bewonder. Die kompleks het 'n gemeenskaplike braai-area, 'n speletjieskamer met 'n pooltafel asook 'n tafeltennistafel. Gaste kry veilige onderdakparkeerplek in die kompleks.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Itongasi Holiday Flats, 1 Kinderstrand Street, Glenmore Beach, 4279, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Itongasi Holiday Flats, 1 Kinderstrand Street, Glenmore Beach, 4279, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang