We are bilingual! Pick your language: Ons is tweetalig! Kies jou voorkeurtaal:
Successfully reported

12 Church Square

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Church Square 12, Leisure Island, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

12 Church Square is 'n bekoorlike woonstel wat op die pragtige Leisure Island op pad na die bekende Knysna Koppe geleë is en ruim en gerieflike selfsorgverblyf aan gaste bied. Hierdie woonstel is ideaal vir 'n paartjie of individu wat op soek is na 'n vakansiewegbreek.

Die woonstel beskik oor 'n slaapkamer met 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuisie is met 'n tweeplaatgasstoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n TV, 'n kaggel en gemaklike rusbanke.

Die leefarea lei na die tuin met sitplek en braaigeriewe. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by 12 Church Square sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Kaggel
  • Sitkamer

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • Church Square 12, Leisure Island, Knysna, 6570, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Church Square 12, Leisure Island, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf3b85d8263e0fc50c156de6a2929657df26c5427266c7b97247a0643ea256bb547b69c8792635e8f3e9f13654a5da3b79db3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 12 Church Square Leisure Island 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.068447 23.063501