Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

12 Picardi Crescent

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Picardi-singel 12, Die Bos, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

12 Picardi Crescent bied 'n knus selfsorg-toevlugsoord met 'n privaat ingang op die bestuurder se perseel in Strand. Dit is ideaal vir alleenreisigers of paartjies wat op soek is na 'n rustige naweekwegbreek.

Die kothuis het slaapplek vir 2 gaste. Dit het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad.

Die kothuis spog met 'n kompakte kombuisie met 'n yskassie, 'n oondjie met 'n tweeplaatstoof en noodsaaklike koffie- en teemaakgeriewe. Veilige parkeerplek is beskikbaar op die perseel agter 'n afstandbeheerde hek.

12 Picardi Crescent is naby plaaslike geriewe en bied maklike toegang tot nabygeleë winkels en restaurante. Die naaste strand is net 2,3 km ver en gaste kan daar rustig langs die strand gaan stap of sommer net die dorp verken.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal Kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
Dubbelbed
Badkamer

Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad

Eenheidgeriewe

  • Klein kombuis

Ligging

  • Picardi-singel 12, Die Bos, Strand, 7140, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Strand Kaapstad Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Picardi-singel 12, Die Bos, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc1baa7a4d0db830d86a0b2d6f56ca282a246e5023093e846184dd236f05d95366fa180b1f7664ca096003f483e9100f76f03?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 12 Picardi Crescent Die Bos 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.1136698 18.8476984
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem