2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 16 Bree Street, Cape Town CBD, 7550, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
1212b @16onBree Cape Town is 'n asemrowende selfsorg-vakansiewoonstel in die veilige 16 On Bree-woonstelgebou in die hartjie van Kaapstad. Dit kan die ideale keuse wees vir 'n sakereis of toeriste wat die pragtige Moederstad wil verken.
Hierdie luukse woonstel het 'n oopplan-ontwerp en bied slaapplek aan 2 gaste. Die slaapkamerarea het 'n koningingrootte-bed en daar is 'n stort, wasbak en 'n toilet in die badkamer. Skoon wit linne en badhanddoeke word voorsien.
Die slaapkamer lei na die kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n ontbyttoonbank met sitplek vir 2 toegerus is. Daar is ook 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien beskikbaar. Verder is daar 'n lessenaar, 'n TV en gratis WiFi in die woonstel.
Die skuifdeur lei na 'n lieflike balkon met buitesitplek en 'n uitsig oor die omliggende stad. Daar is 'n gemeenskaplike vermaakarea en 'n swembad op die 27ste verdieping.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Armand Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 2
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 16 Bree Street, Cape Town CBD, 7550, Wes-Kaap
- Gaste dink 1212b @16onBree Cape Town het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
16 Bree Street, Cape Town CBD, 7550, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang