123 Hermanus Beach Club
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Kerkstraat, Hermanus Beach Club, Westcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R850 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
123 Hermanus Beach Club is in die gewilde vakansiedorp Hermanus en bied gerieflike verblyf vir 'n sakereisiger, familiebesoekers of oornaggaste. Dis naby verskeie winkels, eetplekke en besighede.
Die grondvlerdiepingwoonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer word deur die slaapkamers gedeel en beskik oor 'n stort-oor-bad.
Die kombuis is ten volle toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en 'n ketel, en in die sitkamer is daar 'n platskerm-TV met die DStv-gesinspakket en toegang tot n privaatstoep met 'n braai.
Die kompleks spog met 2 swembaddens, 'n tennisbaan, 'n mini-gholfbaan, 'n muurbalbaan, 'n gimnasium, pool-tafels, 'n kroeg, gemeenskaplike braai-areas, 'n vermaakkamer, wasgoedgeriewe en 24 uur-sekuriteit met kameratoesig.
Slaapplek
’n Bespreking by 123 Hermanus Beach Club sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Swembad
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Gastesitkamer
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Ligging
- Kerkstraat, Hermanus Beach Club, Westcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Gaste dink 123 Hermanus Beach Club het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Kerkstraat, Hermanus Beach Club, Westcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom