124 Zebula

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

124 Zebula is 'n selfsorg-vakansiehuis op die Zebula Gholflandgoed en Spa. Zebula bied 'n gholflandgoed, natuurreservaat en 'n gesondheidspa op 1600 hektaar se Afrika-bosveld in die skadu van die Waterberge.

Dié luukse selfsorghuis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 en suite-slaapkamers met lugversorging. Al die slaapkamers het elkeen 'n koningingrootte-bed. Daar is ekstra dubbelslaapbanke bo vir kinders jonger as 12 jaar.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, wasmasjien, 'n tuimeldroër, potte en panne. Die sitkamer is gerieflik ingerig met 'n platskerm-TV en DStv. Dit bied toegang tot die onderdak-onthaalarea met houtmeubels, ingeboude braaigeriewe en 'n swembad met 'n veiligheidsnet. Gaste kan die sonsopkoms op die horison van hier af geniet.

Daar is 'n boma met 'n vuurput sodat gaste saans onder die sterre kan kuier. Gaste het toegang tot onderdakparkeerplek vir 4 voertuie. 'n Skoonmaakdiens word ingesluit, behalwe op openbare vakansiedae.

Slaapplek

'n Bespreking by 124 Zebula sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 3 persone
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 4 - Huisves 3 persone
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Kroeg
  •  Spa-behandelinge
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 124 Zebula gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R3 500 per nag (plek vir 10)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za