125 Zebula

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Zebula 125 Golf Estate and Spa is 'n selfsorgvakansiehuis wat op die Zebula-landgoed in die skadu van die Waterberge geleë is. Die perseel beslaan 1600 hektaar bosveld en is 'n vyfster-gegradeerde gholflandgoed, 'n natuurreservaat en 'n gesondheidspa.

Hierdie selfsorghuis sluit 'n kothuis in en bied slaapplek aan 12 gaste. Die eenheid beskik oor 5 en suite-slaapkamers wat elkeen 2 enkelbeddens het. Die solder op die boonste verdieping het 2 enkelbeddens. Buitestorte is ook beskikbaar.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorgverblyf met al die nodige toebehore soos 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, wasmasjien, tuimeldroër, mikrogolfoond, potte en panne.

Daar is ook 'n sitkamer, 'n eetkamer, leeskamer, opwasarea, spens, dubbelmotorhuis en 4 motorafdakke. Die huis spog met 'n swembad met 'n veiligheidsnet vir die warm somerdae. Die beskutte vermaakarea het ingeboude braaigeriewe, 'n pooltafel en daar is DStv.

Onderdakparkeerplek word voorsien. 'n Skoonmaakdiens is ingesluit behalwe op openbare vakansiedae.

Slaapplek

'n Bespreking by 125 Zebula sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 5 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Area 1 - Huisves 6 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed
2 x Dubbelslaapbank

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier

Parkeerplek

  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 125 Zebula gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R6 800 per nag (plek vir 12)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za