Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

127 Hermanus Beach Club

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R890 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

127 Hermanus Beach Club is in die gewilde vakansiedorp Hermanus, aan die suidkus van die Wes-Kaap geleë. Die dorp se skilderagtige natuurskoon, matige klimaat, buitelugdoendinge, blommeryk en nabyheid aan Kaapstad maak dit die ideale basis om die Kaapse Overberg te verken.

Die woonstel is op die eerste verdieping, ten volledig gemeubileerd en het 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort-oor-bad.

Die kombuis is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, 'n mikrogolf en ketel. Die sitkamer het 'n platskerm TV met die openview pakket en lei na die balkon met 'n ketelbraai en see-uitsig.

Die kompleks het 2 swembaddens, 'n tennisbaan, mini-gholfbaan, muurbalbaan, gimnasium, pool-tafels, 'n kroeg, gemeenskaplike braai-areas, 'n onthaalkamer, n buitelug-klimraam, winkel, wasgeriewe, 24 uur-sekuriteit en geslotekringtelevisie.

Slaapplek

’n Bespreking by 127 Hermanus Beach Club sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kroeg
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gimnasium

Aktiwiteite op perseel

  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

3.4 uit 5van 12 resensies vir 127 Hermanus Beach Club
Netheid
2.8/5
Diens
4.2/5
Ligging
3.0/5
Veiligheid
3.8/5
Waarde vir geld
3.3/5

Ligging

  • Kerkstraat, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R890
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R890
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA52PusekYxCd4dUNR7yMgPDtWtLedjY2LRg0oQ48k41JGNJUimp?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag (plek vir 4) 12 5 1 4 Church street Hermanus 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.435622748128 19.215343657738