Modern Executive Condo
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Broadacres-rylaan 87, Dainfern, 2191, Gauteng
- Vanaf R855 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Modern Executive Condo is 'n lieflike selfsorg-eenslaapkamerwoonstel in 'n veilige kompleks in die hartjie van Dainfern. Dit is die ideale opsie vir 'n paartjie, aangesien hierdie kompleks 'n gemeenskaplike swembad en 'n tennisbaan het.
Dié ruim woonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-ontwerp. Dit het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, wasbak en 'n toilet.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. 'n Wasmasjien en 'n tuimeldroër is ook beskikbaar. Daar is ook 'n eetarea en 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n slim-TV. Gratis, onbeperkte WiFi is beskikbaar.
Hierdie woonstel lei na 'n privaat stoep wat 'n wonderlike plek vir 'n oggendkoffie is voor die dag begin. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar en gaste het volle toegang tot die gedeelde swembad.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
2.8/5
Nontanda Geverifieer
Eiendomme 11
Resensies 1
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Broadacres-rylaan 87, Dainfern, 2191, Gauteng
Sien meer verblyf in Dainfern Sandton Midrand Johannesburg Gauteng
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Broadacres-rylaan 87, Dainfern, 2191, Gauteng