LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 128 On Allkins | LekkeSlaap
+14

128 On Allkins

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Allkinsrylaan 128, Park Rynie, 4182, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 900 per nag(plek vir 8)

Beskrywing

128 On Allkins is geleë in Park Rynie op die Umdoni-kus van KwaZulu-Natal en bied gerieflike, topgehalte verblyf in 'n stil area vir jou volgende gesinswegbreek na die Suidkus.

Die eenheid het 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde kamer het ook 2 enkelbeddens. Daar is 'n tweede, aparte badkamer met 'n stort wat gedeel word deur die ander 2 slaapkamers.

Die leefvertrek het gemaklike rusbanke en die eetarea is toegerus met 'n etenstafel. Die kombuis is volledig toegerus met alles wat jy sou benodig vir selfsorgverblyf. Daar is vooruitbetaalde lugversorging-meters in die kamers. Ons het ook 'n beeldskone tuin waar jy kan sit en ontspan na 'n lang dag van die area verken en op die strand baljaar. Daar is 'n aparte wasgoedkamer vir jou gerief.

Die strand en getypoel is net 2 minute met die pad af, en Rocky Bay is net 3 minute van hier af. Daar is ook 'n skibootklub en 'n wegneemrestaurant. Die winkelsentrum en Scottburgh se hoofstrand is net 10 minute se ry van hier af.

Die eienaars woon op die perseel, maar gaste se privaatheid word heeltyd in ag geneem.

Slaapplek

’n Bespreking by 128 On Allkins sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 27 resensies vir 128 On Allkins
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Allkinsrylaan 128, Park Rynie, 4182, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 128 On Allkins het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 900
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R1 900
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Allkinsrylaan 128, Park Rynie, 4182, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY5ZTA1NzEzLTQyZjgtNGU1Ny1iMGVkLTU2OTEzMmNiZjlkYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900  per nag(plek vir 8) 27 5 1 5 128 Allkins Drive Park Rynie 4182 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -30.3278221 30.7333223
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!