Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

128 On Allkins

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Ramchuran (Raj) Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 30 resensies vir 128 On Allkins
Netheid
4.5/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Adelle C - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adelle C

Groot groep met kinders.

Paar blokke van die strand af. Lekker groot huis met alles wat mens benodig. Klimraam buite vir kinders.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

128 On Allkins se terugvoer

Good morning Adelle,
Thank you for booking with us, it was a pleasure hosting you and your family.
Take care and be safe.
Regards,
Raj and Annie

128 On Allkins
Fransie P - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fransie P
Saam met vriende

Aangenaam, gasvryheid, privaat, veiligheid.

Ons was baie tevrede met die ontvangs, aangesien Covid protocol gehandhaaf was, was baie skoon, netjies. Baie mooi, netjiese tuin.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

128 On Allkins se terugvoer

Thank you Fransie for the privilege of hosting you and your family. Absolute pleasure having you with us.
Thank you.
Regards Annie and Raj

128 On Allkins
Danie O - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie O
Saam met vriende

Wonderlik, vriendelike en aangename mense.

Ons het baie welkom daar gevoel. Baie vriendelike mense, dit was netjies en skoon. Sal definitief weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

128 On Allkins se terugvoer

Thank you Danie for booking with us. It was an absolute pleasure hosting you and your family.
Hope to see you soon. Take care.
Regards
Raj and Annie

128 On Allkins
Eldene K - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Eldene K
Gesin met klein kinders

We had a lovely stay! Will definitely stay there again. Thank you Annie and Raj.

The hosts Annie and Raj were friendly and welcoming and although they live on the premises we didn't even know about them! Loved the stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

128 On Allkins se terugvoer

Thank you Eldene and family, for staying with us. We loved having you here and definitely look forward to hosting you again.
Kind regards,
Annie and Raj.

128 On Allkins
Simone P - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simone P
Gesin met klein kinders

Rustige wegbreek!

Wat 'n heerlike, skoon en netjiese plek! Dis nie baie ver van die strand af nie (jy kan die see hoor, maar nie sien nie), dit is baie ruim, buite en binne, meer as genoeg plek vir kinders om te speel en volwassenes om te ontspan. Indien jy 'n kind het wat nie van stort hou nie, sal ek aanbeveel om 'n klein opblaas-swembadjie saam te vat wat jy in die stort kan vol tap, want daar is nie meer 'n bad in die huis nie. Die kamers is baie ruim en het lekker baie kasplek, die beddens is net nie baie gemaklik nie. Indien jy nie hou van 'n harde, koue sement-buitebankie nie, sal ek sal jou aanraai om kampstoele saam te neem as jy kan. Verder kan ek net goeie dinge van die verblyf sê! Die eienaars, Annie en Raj is amazing! Alhoewel jy op dieselfde perseel as hul woon, weet jy nie regtig eers van hulle nie. Hulle het ons een aand bederf met die lekkerste kerrie en rys, my man reken dis die beste kerrie ooit! My seuntjie het verjaar tydens ons vakansie en hulle het tot vir hom 'n geskenkie gebring, hulle stap werklik die ekstra myl. Jy sal nie 'n fout maak nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

128 On Allkins se terugvoer

Thank you Simone for booking with us, it was an absolute pleasure hosting you and your family. Looking forward to hosting you again. Thank you for the recommendations we will definitely make the necessary changes.
Thank you and God bless you and your family.
Warm regards,
Raj and Annie

128 On Allkins
Nicoline W - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicoline W
Gesin met tieners

Friendly hosts and great value for money.

The house is neat and spacious with a lovely garden. Great beds to sleep on.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

128 On Allkins se terugvoer

Good morning Nicoline
Thank you for the privilege of hosting you and your family. Thank you for the rating. God bless be safe and take care.
Regards
Annie and Raj

128 On Allkins
Daniel V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Daniel V
Saam met vriende

Lovely place.

A lovely house and excellent location.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacky V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacky V

Very friendly hosts, value for money.

We look forward to going back, a well-equipped unit. The large kitchen and spacious garden suited our large group. The surprise chilli bites was a definite favourite. A pleasant stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

128 On Allkins se terugvoer

Thank you Jacky and family.
It was an absolute pleasure hosting you. God bless.
Regards
Raj and Annie

128 On Allkins
Barbara M - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barbara M
Gesin met klein kinders

Excellent stay. Beautiful house and garden. Friendly owners. Nice jungle gym for the kids. Safe and quiet area.

What amazingly friendly people whose home we went to on holiday. The house is beautiful, neat and fully equipped with everything you would need. The garden is beautiful with a playground for the kids, which they have really enjoyed playing on. Annie and Raj the owners as well as their children were genuinely friendly and hospitable to us. They had some good chats with us as well as with the children. They love children, you could see that in the way they have treated the little ones. Thank you very much for your hospitality and kindness Annie and Raj and for making our stay so enjoyable there. They have went out of their way to make our stay as comfortable an enjoyable as possible. We enjoyed our stay, and will definitely book with you again, at any time. Thank you very much for everything.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

128 On Allkins se terugvoer

Thank you, Barbara and family, for booking with us. It was an absolute pleasure and a privilege to host such a warm, friendly and loving family.
You are most welcome to stay with us anytime.
Regards,
Annie and Raj

128 On Allkins
Philip D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip D
Gesin met tieners

A good and friendly family destination away from home.

We enjoyed our stay very much. Raj and Ann were very friendly in receiving us. The house was spacious, clean and well equipped. I would recommend some sharper kitchen knifes and small foot mats in front of the beds.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

128 On Allkins se terugvoer

Good morning Philip
Thank you for affording us the privilege of hosting you and your lovely family.We thank you for the recommendations and we will definitely attend to them.We look forward to hosting you again.
Thank you
Raj and Annie

128 On Allkins
Anna G - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna G
Gesin met klein kinders

Ons het ons verblyf baie geniet en die mense was baie gasvry en die kinders het lekker gespeel buite.

Ligging is naby aan die strand, maar net nie 'n see-uitsig nie, naby genoeg en veilig om af te loop strand toe. Die huis groot en gerieflik vir baie mense. Baie gasvrye en aangename mense, sal weer in die toekoms daarheen gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

128 On Allkins se terugvoer

Thank you Anna and Tom Grobler for booking with us. It was a pleasure hosting you and your lovely grandchildren. Hope to see you soon. We wish you a Merry Christmas and a prosperous New Year.
Raj and Annie

128 On Allkins
Joeleen S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joeleen S
Gesin met klein kinders

Was great and friendly. Will go again.

Was great and friendly. Will go again. Was peaceful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

128 On Allkins se terugvoer

Good day Joleen,
Thank you for the privilege of hosting you and your family. It was an absolute pleasure. We hope to see you soon.
Blessings to you and your family.
Regards,
Annie and Raj

128 On Allkins
Reece A - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reece A
Saam met vriende

Enjoyed the peace and quiet.

Weekend was good and relaxing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

128 On Allkins se terugvoer

Thank you, Reece, for staying with us. It was an absolute pleasure hosting you and look forward to hosting you again.
Regards,
Raj and Annie

128 On Allkins
Kamil G - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kamil G
Gesin met klein kinders

Great family getaway, awesome place and fabulous atmosphere.

An excellent holiday home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Herman B - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman B
Gesin met tieners

Annie en Raj het ons verwelkom soos ou vriende en was meer as aangenaam. Die verblyf was skoon netjies en ons sal beslis weer by hulle aanklop.

Gasvryheid, vriendelikheid, privaatheid en vrede. Wat 'n aangename plekkie naby aan alles en weg van die oorstroming van mense wat daar gewoonlik in plekke soos Durban is. Van die breekwater swembad (+-3 km) na Scottburgh mall (8 km) en selfs na Scottburgh se strand (10 km). Ek kan voorwaar die plekkie aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

128 On Allkins se terugvoer

Thank you Herman and family for the privilege of hosting you .Hope to see you soon.God bless and and keep you well.
Thank you
Raj and Annie

128 On Allkins
Mervin C - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mervin C
Gesin met klein kinders

Value for money for a family getaway.

Beautiful property, which is neat and secure. It's ideal for a family with kids. Our kids thoroughly enjoyed themselves playing in the garden - the garden is beautiful and has a jungle gym and koi fish. Overall, our stay was comfortable. I would certainly recommend a stay here for value for money. I enjoyed the company of the owners, who were very friendly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

128 On Allkins se terugvoer

Hello Mervin and family.

Thank you for the privilege of hosting you and your lovely family. We look forward to seeing you again. God bless you and your family.
Thank you,
Raj and Annie

128 On Allkins
Xenite S - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Xenite S
Gesin met klein kinders

Dit was asemrowend.

Dit was die reis en geld werd en die eienaars was baie vriendelik en akkommoderend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nisha D - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Nisha D
Gesin met tieners

No privacy.

I was not advised that the owner stayed on the property.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

128 On Allkins se terugvoer

Dear Nisha,

We thank you kindly for your rating and comments regarding 128 on Allkins. We pride ourselves on ensuring our guests are taken care of in every possible way.

We have taken note of the comments raised and will update our listing to indicate that the owners reside on the property for future guests to be aware of this fact, even though the facilities available are very private. If we had known that this is an important personal requirement, we would have gladly given you more information about the facilities and assure you that privacy is guaranteed.

It was disappointing that you decided to not make use of the facilities shortly after arriving, possibly due to this above-mentioned fact. We would have loved to be able to accommodate you and your family and allow you the privacy that you were seeking while offering quality hospitality.

I thank you once again for affording us the opportunity to market 128 on Allkins. It is God's grace to all our guests past, present, repeat, and future.

Thank you,
Raj and Annie

128 On Allkins
Louise J - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise J
Gesin met tieners

We thoroughly enjoyed our stay.

The house is attached to the owner's home, but they never disturbed us. The house is very nice, we were very appreciative of the aircons in the bedrooms and the floor fan for the kitchen which is thoroughly kitted out. We had the privilege of having DStv which we were not expecting, and a DVD player. Overall a really good holiday spot.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

128 On Allkins se terugvoer

Thank you, Louise, for booking with us. It was an absolute pleasure hosting you and your family. All the best for the new year.
Regards
Raj and Annie

128 On Allkins
Karika V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Karika V
Gesin met klein kinders

Lovely time close to beach.

What an amazing special time we had at Allkins! Can't wait for next time we can visit! Plus is that every room has an air-con. The owners go above and beyond - making every day special. Thank you again for having us, see you soon!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

128 On Allkins se terugvoer

Thank you for booking with us. It was an absolute pleasure hosting you and your family. All the best for the new year. See you soon.
Warm regards,
Raj and Annie

128 On Allkins
Jenine P - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenine P

Lekker rustig en veilig.

Baie lekker gebly, met al die geriewe wat jy nodig het. Die eienaars is baie vriendelik en behulpsaam. Sal dit enigetyd aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

128 On Allkins se terugvoer

Thank you Jenine and family for booking with us.It was an absolute pleasure hosting you and your family. God bless you and your loved ones always.
Regards,
Raj and Annie

128 On Allkins
Elnette V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elnette V
Gesin met klein kinders

Daar word in alle behoeftes voorsien.

Raj en Annie is warmhartige gashere. Die huis is geskik vir 'n gesin. Wanneer ouers hul kinders uit die see en son wil kry, is daar vermaak tuis op 'n klimraam. Op reënerige dae kan jy steeds die buitelug geniet terwyl jy op die stoep na die pragtige tuin kyk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

128 On Allkins se terugvoer

Thank you for booking with us Elnette.

It was a pleasure hosting you and your lovely family.We wish you happy festive season.Blessings to you and your family.

Regards
Raj and Annie

128 On Allkins
Rudie S - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudie S
Gesin met klein kinders

Uitstekende vakansie.

Raj en Annie was baie gasvry. Die plek was pragtig en baie netjies. Ons sal definitief hulle weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

128 On Allkins se terugvoer

Thank you, Rudie and family, for staying with us. It was an absolute pleasure hosting you. We look forward to hosting you again.

God bless you and your lovely family always.

Regards,
Raj and Annie

128 On Allkins
Roslyn L - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roslyn L
Saam met vriende

Truly beautiful and peaceful place.

Wow! What a peaceful place. Absolutely beautiful. Raj and Annie are such amazing hosts. My friends and I stayed here for the weekend and boy did we have a great time! We arrived and were welcomed by Annie and her son who were so friendly and welcoming, we spoke of our trip and her son actually invited us to join him for some snorkling the next morning. Raj arrived later that evening and spoke to us and gladly assisted us with making our fire for the braai, he was very friendly and helpful and took an instant liking to my friend's daughter. We had no problems at all with Raj nor Annie, they were amazing hosts and we will be visiting them again. Their hospitality is beyond amazing. Thank you for hosting us, it was amazing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

128 On Allkins se terugvoer

Thank you for the privilege of hosting you and your family, Roslyn. You are such wonderful people and yes, we loved having the little baby girl to play with. God bless you and your family always. We hope to see you soon.
Regards,
Raj and Annie

128 On Allkins
Alet B - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alet B
Gesin met tieners

Ons het baie lekker gebly.

Die huis is heerlik ruim en baie goed toegerus. Die eienaars is baie vriendelik en behulpsaam. Ons het heerlik gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

128 On Allkins se terugvoer

Thank you for booking with us Alet. It was our pleasure to host you and your lovely family. May God bless you and your family always.
Regards
Raj and Annie

128 On Allkins
Sandy N - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Sandy N
Saam met vriende

The images are very deceiving and the tidal pool is not immediately in front of the house as shown on the site.

We were not advised that the owners live on the property although they are very pleasant people.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

128 On Allkins se terugvoer

Thank you for the review Sandy. It was a pleasure hosting you and your family, who visited you whilst you were here.
In response to your queries, we have pictures of the tidal pool, Rocky bay and the surrounding area. In our description on the TravelGround website, we clearly state we are 2 streets up from the beach.This was confirmed when you called us because we did mention that you can walk or drive there.
You also had ample opportunity to ask your booking agent to ask about who else occupied the premises, or even online, those questions could have been asked and we would have gladly provided you with the information like as we do for all other potential clients.You could also have used Google maps to get a clearer picture of the area, the cottage and conservation area we are in, as well as access to the beaches and the distance that they are from the cottage.
I trust all of the above clarifies the queries.
Thank you
Annie and Raj

128 On Allkins
Jacques M - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques M
Gesin met klein kinders

Wonderful people!

From now on, when in Scotbrugh, I'll never stay anywhere else! Raj & Annie are such fantastic people. When we left there, it felt as if I'm saying goodbye to family. The house is very comfortable, clean and spacious. Even had a jungle gym for the little ones. The area is quiet end secure. But it truly was the hospitality that sold me for ever. God bless you two beautiful souls. Till next time. The Myburgh family from Woodpecker Inn, Richards Bay.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Wonderlike mense!

Van nou af, as ons in Scotburgh is, bly ek nêrens ander nie! Raj & Annie is sulke fantastiese mense. Toe ons weg is, het dit gevoel of ons familie moes groet. Die huis is baie gemaklik, skoon en ruim. Daar was selfs 'n klimraam vir die kleintjies. Die area is stil en veilig. Maar dit was regtig die gasvryheid wat ons harte gewen het. God se rykste seen vir julle twee pragtige mense. Tot volgende keer. Die Myburgh familie van Woodpecker Inn, Richardsbaai.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

128 On Allkins se terugvoer

Thanks to you, Jacques. Thank you for the privilege to host your wonderful family. God bless you and your loved ones always.
Regards,
Raj and Annie

128 On Allkins
Sonja L - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja L

Fantastiese gasvryheid. Heerlike gerieflike huis ten volle toegerus.

Waar begin mens om die plek te besing. Annie en Raj het ons soos familie behandel. Die diens was meer as 100%. Het ons getreat met eetgoed, en die beste kersgeskenke! Dit is 'n puik huis om in te bly. Ek sal 128 On Allkins aanbeveel vir enige iemand. Baie dankie aan Annie en Raj vir 'n wonderlike 18 dae.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

128 On Allkins se terugvoer

Thank you Sonja.You are most welcome and it was a privilege to host you. God bless you and your family and keep you well, always.
Regards,
Annie

128 On Allkins
Elvin R - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elvin R
Gesin met tieners

The accommodation was wonderful, fantastic, as if you've been at home the whole time, the garden is to die for, too lovely.

I would like to take this opportunity to thank Raj and Annie for their hospitality. We really enjoyed our stay there. It was like home away from home. The garden is to die for, very beautiful and makes one want to relax. Accommodation was the best and I would definitely recommend it to family and friends. Great many thanks to Raj for helping us, even when we arrived that very, very late. Our stay there will remain with us for a very long time and we definitely will come back again and again. Thanks so much once again.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Die verblyf was wonderlik lekker, fantasmagories, so asof jy nog altyd by die huis was, die tuin om oor dood te gaan, te lieflik.

Ek wil graag vir Raj en Annie bedank vir hul gasvryheid. Ons het regtig ons tyd daar geniet en regtig tuis gevoel. Die tuin is iets besonders, baie mooi en maak dat 'n mens net wil ontspan. Die verblyf was die beste en ek sal dit definitief aan familie en vriende aanbeveel. Baie dankie aan Raj wat ons gehelp het, selfs toe ons baie, baie laat daar aangekom het. Ons sal ons tydjie daar nog vir 'n baie lang tyd onthou en sal definitief weer en weer teruggaan. Weereens, baie dankie.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

128 On Allkins se terugvoer

Thank you Elvin. It gives us great pleasure and it is a privilege to host guests like your family. Thank you and we hope to see you again.
Regards,
Raj and Annie.

128 On Allkins
Candice D - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Candice D
Gesin met klein kinders

Groot en gerieflik om saam klein kinders te wees.

Was net baie teleurgesteld omdat dit nie direk op die strand was soos ek gevra het nie. En dit was nie van die skoonste woonstelle nie. Die vloer was vuil en beddegoed oud en gevlek. Anders was alles die geld werd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

128 On Allkins se terugvoer

Thank you kindly for your review. We thoroughly enjoyed hosting you as our guests, unfortunately, we could not accommodate your requested dates in December 2016 due to prior bookings already made. You mentioned the bedding was stained, we immediately responded to your request and changed the bedding and advised you that those stains on the pillow were nail polish stains made by previous guests.The dirty bedding was due to your children's' dirty feet which also soiled the walls, the cost of paint will now be borne by us. This was also explained to you.

Thank you,
Raj and Annie

128 On Allkins
Vanaf
R2 300
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R2 300
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R2 300
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Allkinsrylaan 128, Park Rynie, 4182, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY5ZTA1NzEzLTQyZjgtNGU1Ny1iMGVkLTU2OTEzMmNiZjlkYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 300 per nag (plek vir 8) 30 5 1 5 128 Allkins Drive Park Rynie 4182 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -30.3278221 30.7333223
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem