Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

13 on Marine

Selfsorg
Spesiale Aanbod 25% af

Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3. Geldig vir verblyf vanaf 5 Mrt 2024 tot 30 Nov 2024.

  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marinerylaan 13, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 900 R2 925 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

13 on Marine is 'n bekoorlike selfsorghuis wat in die hartjie van Hermanus, oorkant 'n gewilde restaurant, geleë is. Dit spog met 'n lieflike see-uitsig, is naby die dorp en hawe en ideaal vir 'n ontspanne seewegbreek.

Dié smaakvol gemeubileerde huis beskik oor 3 slaapkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Twee van die kamers, insluitend die hoofslaapkamer, het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en gaste in hierdie kamer gebruik 'n aparte badkamer met 'n stort.

Die kombuis is met 'n etenstafel met sitplek vir 6, yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond en 'n koffiemasjien toegerus. Die opwaskamer is met 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër toegerus. Die ruim leefarea beskik oor 'n gemaklike sitkamerstel en lei na 'n eetarea met 'n kaggel. Langs die leefarea is 'n tweede sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV met Netflix. Gaste het ook toegang tot 'n swembad.

Die stoep spog met 'n see-uitsig en die binnehof aan die agterkant van die verblyf het braaigeriewe en lei na 'n lowerryke tuin. Die verblyf het 'n swembad, strandhanddoeke en sambrele. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar en daar is ook 'n omsetter vir tydens kragonderbrekings.

Slaapplek

’n Bespreking by 13 on Marine sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.4/5

Top Destinations Geverifieer

Eiendomme 92

Resensies 443

Jaar gelys 9

Ligging

  • Marinerylaan 13, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 900
R3 900 R2 925
per nag (plek vir 6)
Vanaf R3 900
R3 900 R2 925
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marinerylaan 13, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA497df7b3fc813d13fca1444dd888f19971806554198601f0f65e3b4b59256b5ede5d54eee1882194bfc51b869d1f037d33aa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 900 nouVanaf R2 925 per nag (plek vir 6) 13 Marine Drive Hermanus 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.4215533 19.2358087
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem