- 18 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - 131 Herbert Baker Street, Groenkloof, Pretoria, 0181, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
131 On Herbert Baker Boutique Hotel is 'n boetiekhotel wat bekostigbare styl, luuksheid, rustigheid en plesier bied. Dit is sentraal geleë in 'n afgeslote sekuriteitsarea, Groenkloof, in Pretoria.
Verblyf is beskikbaar in 9 weelderige slaapkamers wat 'n mooi uitsig oor die stad of oor die binnehof en swembad het. Elke kamer het 'n koninggrootte-bed, 'n en suite-badkamer en 'n platskerm-TV met Openview-kanale.
Gaste kan gebruik maak van die gastesitkamer, kroeg en swembad of ontspan op die sonstoele. Konferensiegeriewe is beskikbaar.
131 On Herbert Baker Boutique Hotel is naby Brooklyn, Waterkloof Ridge, Life Groenkloof Hospitaal, Netcare Jacaaranda Hospitaal, Life Brooklyn Day Hospitaal, Khanyisa House, die advokaatkamers in Brooklyn, winkelsentrums, die Nederlandse Ambassade, Ierse Ambassade en die Ambassade van die Dominikaanse Republiek.
Dít is wat jy hier sal kry
Kamers
Beskrywing
Hierdie suites het elk slaapplek vir 2 gaste op 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort of 'n bad, 'n wasbak en toilet. Daar is ook lugversorging, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV en WiFi in die eenhede.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie suites het slaapplek vir 2 gaste op 'n koninggrootte-bed en daar is 'n bad in die en suite-badkamer. Die kamer bied ook 'n elektriese ketel en 'n platskerm-TV. Gaste in hierdie suite het toegang tot die restaurant en 'n buiteswembad op die perseel.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenhede het elk slaapplek vir 2 gaste op 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Ander geriewe sluit lugversorging, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV en WiFi in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie suite het 'n koninggrootte-bed en daar is 'n stort in die en suite-badkamer. Die kamer bied ook 'n elektriese ketel en 'n platskerm-TV.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kamer beskik oor 'n ruim sitkamer, kroegarea, twee plasma-TV's, koffiestasie en 'n besoekerstoilet.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Savemore Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 57
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors
Tariewe en beskikbaarheid
Spaar op jou verblyf
Kyk ’n bietjie watter spesiale aanbiedinge by dié blyplek beskikbaar is.
Wat jy moet weet
- Front Suites
- B&B
- Safari Bushveld
- B&B
- Standard Suites
- B&B
- Deluxe Suites
- B&B
- Presidential Suite