LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 134 On Da Gama | LekkeSlaap
+19

134 On Da Gama

5 resensies
Selfsorg
Weeksdagaanbod 15% af

Kry 15% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vanaf 1 Sep 2020 tot 30 Sep 2020.

  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 09:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Da Gama-straat 134, Kaap St Francis, 6312, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 750 R3 188 per nag (plek vir 16)

Beskrywing

134 On Da Gama is in Kaap St Francis geleë, 'n klein dorpie wat op 'n uitkalwing teen die kus in die Oos-Kaap geleë is. Die omgewing is 'n top-branderplankrybestemming danksy die wonderlike skoon strande. 134 On Da Gama bied luukse verblyf wat geskik is vir groot groepe en gesinne.

Die huis het 6 slaapkamers met slaapplek vir 16 gaste in totaal. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, plafonwaaier, kluis en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Kamer 2 het 'n dubbelbed, 4 enkelbeddens, 2 enkelbedmatrasse, 'n plafonwaaier, TV, en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Kamers 3 en 4 beskik elk oor 'n dubbelbed, plafonwaaier en kluis, en kamer 5 het 'n dubbelbed, plafonwaaier, slaapbank en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad en toilet. Die sesde kamer is 'n privaat kamer wat langs die vermaakarea geleë is, en is ingerig met 'n dubbelbed, slaapbank en 'n en suite-badkamer. Die kamer het ook 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskassie, 'n ketel, mikrogolfoond, eetgerei en breekware genoeg vir 4 gaste.

Die huis het ook 'n volledig toegeruste kombuis met al die nodige, moderne toestelle, 'n eetkamer met 'n groot etenstafel en 'n leefarea met rusbanke en 'n TV met DStv-kanale.

Die skuifdeur van die leefarea lei na 'n privaat binnehof met 'n vermaakarea wat ingerig is met 'n ingeboude braaigeriewe, 6 sonstoele, 2 parkbankies en 'n Jacuzzi met sitplek vir 6. Die eenheid is troeteldiervriendelik en het veilige parkeerplek.

Doendinge in die nabyheid sluit perdry, visvang, fietsry, voëlkyk, wildritte, wildkyk, begeleide wandelinge, tennis en swem in.

Slaapplek

’n Bespreking by 134 On Da Gama sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Koningingrootte-bed Enkelslaapbank
Slaapkamer 4
Plek vir 3 persone
1 xKoningingrootte-bed
1 xEnkelslaapbank
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 5
Plek vir 8 persone
4 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
2 xKindermatras vir 1
Koningingrootte-bed Enkelslaapbank
Slaapkamer 6
Plek vir 3 persone
1 xKoningingrootte-bed
1 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Jacuzzi
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 5 resensies vir 134 On Da Gama
Netheid
5.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Da Gama-straat 134, Kaap St Francis, 6312, Oos-Kaap
  • Gaste dink 134 On Da Gama het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R3 750
Vanaf R3 188
per nag (plek vir 16)
was R3 750
Vanaf R3 188
per nag (plek vir 16)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 09:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Da Gama-straat 134, Kaap St Francis, 6312, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI0ODlkMWRmLTFhNjktNGY3Yi1iNTM3LTg1MjhkYTQyOTliYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R3 750, nou Vanaf R3 188  per nag (plek vir 16) 5 5 1 5 134 Da Gama Street Cape St Francis 6312 Oos-Kaap 086 999 0018 09:00-17:00 11:00 -34.19307 24.83972
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!