Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

14 Casablanca

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Compensation Beach-weg 98, Casablanca 14, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 140 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

14 Casablanca is 'n bekoorlike tripelverdieping-selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Ballito. Die woonstel bied 'n gedeeltelike see-uitsig en direkte toegang tot die strand, en is ideaal vir gesinne of groepe vriende.

Die woonstel met lugversorging bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is op die boonste verdieping en het 'n koninggrootte-bed, klerekaste, 'n privaat balkon en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die ander 2 slaapkamers is op die middelverdieping geleë en lei na 'n balkon. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Albei slaapkamers het klerekaste en die gaste in hierdie slaapkamers deel 'n tweede badkamer wat 'n stort het. Gehaltelinne word voorsien, maar gaste moet hul eie bad- en strandhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea is op die grondverdieping geleë en beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n wasmasjien toegerus is. Langsaan is daar 'n etenstafel met sitplek vir 6 en 'n sitarea met gemaklike rusbanke en 'n TV. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Die leefarea lei na 'n stoep met 'n etenstafel vir 6 en 'n gasbraai. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad in die kompleks en is gerieflik naby winkels, koffiewinkels en restaurante geleë. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by 14 Casablanca sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels
  • Portugees

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • Compensation Beach-weg 98, Casablanca 14, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 140
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 140
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Compensation Beach-weg 98, Casablanca 14, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf8d04b36a187c8fa06e72c73f851b2ea0f6f8a4d605fc45fdb64b4a201515657e1e61267b82e249ea1a5570fb82d0e97095c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 140 per nag (plek vir 6) 98 Compensation Beach Road 14 Casablanca 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.533586027478 31.222084023163
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem