- 4 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 14 Braemar Avenue, La Lucia, 4051, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
14 on Braemar is 600 m vanaf die strand in La Lucia en bied selfsorgverblyf in woonstelle met lugversorging wat elk slaapplek vir 2 gaste het.
Die Koning en Koningin-eenheid het onderskeidelik 'n koninggrootte-bed en 'n koningingrootte-bed, en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis is met 'n induksieplaat, mikrogolfoond, yskas, eetgerei, breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. 'n TV met Netflix en WiFi is beskikbaar in die woonstel.
Braaigeriewe is beskikbaar op versoek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Donovan John Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 52
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 14 Braemar Avenue, La Lucia, 4051, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 14 on Braemar het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
14 Braemar Avenue, La Lucia, 4051, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 4 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang