14 on Cape Viola
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Viola-weg 4, Cape Viola, Table View, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R1 300 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
14 on Cape Viola bied selfsorgverblyf in 'n klein sekuriteitskompleks in Table View, Kaapstad. Die kompleks is 270 m vanaf Blouberg se bekende sweefskistrand, lekker lewendige restaurante en winkels op die strandfront.
Hierdie 71 m²-woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die woonstel is op die tweede verdieping en dit word met trappe bereik. Daar is nie 'n hysbak nie.
Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Elke badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is toebehore in die kombuis om maaltye voor te berei, asook 'n skottelgoedwasser vir gaste se gerief.
Die oopplan-leefarea bied 'n etenstafel met sitplek, 'n rusbank en 'n TV. Gaste kan hul eie DStv-dekodeerders saambring. Die leefarea lei na 'n balkon en veilige parkeerplek is beskikbaar.
Die kompleks is ook naby die MyCiTi-busroete, sowat 15 km van Kaapstad se middestad af en 29,6 km van Kaapstad Internasionale Lughawe.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Duits
Maaltye Aangebied
- Tee
Konferensiegeriewe
- Kantoorgeriewe
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.2/5
Nicole Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Viola-weg 4, Cape Viola, Table View, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Table View Bloubergstrand Kaapstad Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Viola-weg 4, Cape Viola, Table View, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap