14 On Morkel
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 14 Morkel Street, Strand, 7140, Wes-Kaap
- Vanaf R1 500 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
14 On Morkel is in Strand, 'n gewilde kusdorp in die Wes-Kaap, geleë. Dit is die ideale plek vir 'n klein gesin of groep vriende wat verblyf naby die strand soek.
Die woonstel bestaan uit 2 slaapkamers en 1 badkamer, wat gemaklik 4 gaste akkommodeer. Beide slaapkamers is gemeubileer met dubbelbeddens, en die badkamer is toegerus met 'n bad.
Die leefarea het 'n gemaklike rusbank en 'n TV met Netflix, terwyl die kombuisie toegerus is met 'n yskas-vrieskas, ketel, mikrogolfoond en lugbraaier.
Gaste sal toegang hê tot braaigeriewe, 'n swembad, gratis WiFi en veilige parkering. Die eiendom bied ook maklike toegang tot plaaslike besienswaardighede, sowel as die N2- en N1-snelweë.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 14 Morkel Street, Strand, 7140, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 14 Morkel Street, Strand, 7140, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang