LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 1402 The Franklin | LekkeSlaap
+16

1402 The Franklin

3 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pritchard-straat 4, 1402 The Franklin, Johannesburg, 2001, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

1402 The Franklin is 'n ruim selfsorgwoonstel op die veertiende verdieping van die Franklin-gebou in Johannesburg se finansiële en kulturele sakekern. Dit word deur teaters, restaurante, kuierplekke en kantoorgeboue gebou wat dit ideaal maak vir sake- en ontspanningsreisigers.

Dié woonstel bied ongeëwenaarde uitsigte oor die stadsprofiel. Dit is gemáák vir diegene wat op soek is na uitstaande gehalte, 'n groot reeks geriewe, gasvryheid en gerief.

Hierdie ruim woonstel is ingerig met alles wat 'n mens nodig het vir 'n moderne leefstyl. Daar is slaapplek vir 2 gaste in 1 slaapkamer en die woonstel het 1 badkamer, 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed met Egiptiese katoenlinne wat 'n 400 draadtelling het en daar is 'n bad en 'n stort in die en suite-badkamer wat met marmer-oppervlaktes en kersiehoutkaste spog.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, ketel, broodrooster en 'n mikrogolf, toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 8 gaste en die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n platskerm-TV.

Die gebou het 'n gimnasium, vinnige internet, 24 uur-sekuriteit en veilige parkeerplek vir jou voertuig.

Slaapplek

’n Bespreking by 1402 The Franklin sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Portier
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gimnasium

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir 1402 The Franklin
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Pritchard-straat 4, 1402 The Franklin, Johannesburg, 2001, Gauteng
  • Gaste dink 1402 The Franklin het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pritchard-straat 4, 1402 The Franklin, Johannesburg, 2001, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQxZGZiNGQ2LTllNTctNDU4YS04NzUwLTY3NjEzMDJlNzUwYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 4 Pritchard Street 1402 The Franklin 2001 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.20399786457 28.036994040012
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!