1404 Stylish Urban City Escape
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 27 Leeuwen Street, Cape Town City Centre, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
- Vanaf R2 000 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
1404 Stylish Urban City Escape bied selfsorgverblyf met asemrowende uitsigte in Kaapstad.
Die lugtige woonstel bied slaapplek vir 2 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer met 'n dubbelbed. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne, badhanddoeke en seep word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Aangrensend aan die kombuis is 'n eetkamertafel met 4 sitplekke en die sitkamer met gemaklike rusbanke en 'n TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.
Deur die skuifdeure kan gaste maaltye buite op die gemeubileerde balkon geniet terwyl hulle die uitsigte inneem. Vir diegene wat die omgewing wil verken, is Greenmarket Square en die Iziko Bo-Kaap Museum binne loopafstand van die woonstel, terwyl Milton Beach 4.6 km weg is.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Anna & Bertus Geverifieer
Eiendomme 71
Resensies 97
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 27 Leeuwen Street, Cape Town City Centre, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 27 Leeuwen Street, Cape Town City Centre, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang