14B The Loop

Voeg by Gunstelinge

 

Spesiale Aanbod 10 % af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 2 Jul 2019 tot 31 Jul 2019.

Beskrywing

14B The Loop is 'n selfsorg-eenheid in die hartjie van Lynnwood, 'n goed ontwikkelde area oos van die middestad. Die area is bekend vir sy staproetes, besienswaardighede en museums. Die verblyf is ideaal vir enkelreisigers, paartjies, klein gesinne or sakereisigers.

Die verblyf beskik oor 2 selfsorg-eenhede. Die Deluxe Kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is 'n ten volle toegeruste kombuis, eetarea en 'n sitkamer met 'n slaapbank en 'n TV met DStv. Daar is ook 'n mikrogolfoond, broodrooster, ketel, stoof, kaste, 'n oond en yskassie. Die Standaard Kamer is oopplan en beskik oor 'n kombuisie, dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die eenheid het ook uitstekende sekuriteit en veilige parkeerplek. Daar is 'n swembad en 'n stoep met pragtige uitsigte.

14B The Loop is 2 km vanaf die CSIR Conference Centre, 5 km vanaf die Menlyn Maine Casino and Sun Arena, 3 km vanaf die Botaniese Tuin, 6 km vanaf die Wilgers Hospitaal en 5 km vanaf die Gautrein Stasie. Daar is ook verskeie winkels, restaurante en kafees na aan die perseel.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant

Geriewe

  •  Swembad
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 14B The Loop gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R550 R495 per nag (plek vir 2)

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 2 Jul 2019 tot 31 Jul 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]