4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 88 12th Street, Unit 15 Menlo Park, Pretoria, 0081, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
15 on Menlo is 'n lieflike selfsorgwoonstel wat sentraal in 'n veilige kompleks in Menlopark geleë is. Dit is ideaal vir vakansiegangers of sakereisigers.
Dié eenheid het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en gaste gebruik 'n aparte badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n wasmasjien. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser en 'n toonbank met stoele toegerus is. Die sitarea langsaan het 'n gemaklike rusbank, 'n TV met die volle DStv-pakket en gratis WiFi.
Die leefarea lei na 'n onderdakbalkon met 'n ingeboude braai en buitesitplek. Veilige onderdakparkeerplek is beskikbaar en die verblyf is naby geriefswinkels en restaurante. Beperkte rugsteunkrag is vir kragonderbrekings beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Kylie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 88 12th Street, Unit 15 Menlo Park, Pretoria, 0081, Gauteng
- Gaste dink 15 on Menlo het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
88 12th Street, Unit 15 Menlo Park, Pretoria, 0081, Gauteng
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang