Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

15 San Marino

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R750 skoonmaakfooi per bespreking.

Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Geen Rage-studente word toegelaat nie.

Dit is onwettig om die plek te bespreek onder iemand anders se naam. Ouers kan nie bespreek en dan toelaat dat slegs hulle kinders in die verblyf bly nie. Indien dit gebeur, sal ons versoek dat die plek ontruim word en geen terugbetaling sal gemaak word nie.

Rook in die woonstel is verbode. Indien rook geruik word in die eenheid, sal 'n additionale skoonmaak fooi van R2000 gehef word.

Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Let daarop dat 'n breekskadedeposito betaalbaar is met die deposito. Indien daar geen skade is nie en alles in orde gevind word, sal die deposito 7 dae na die uitklokdatum in die gas se bankrekening terugbetaal word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R2 550
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R2 550
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R2 550
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Ocean-rylaan 60, San Marino, Shaka's Rock, 4392, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 17
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA02ad5853209ce30b20b42b948365bdf13b1ece9e40b56c33bffa8aff6b65571e82ea9fbcc44ce549af94239c1a62090b100e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 550 per nag (plek vir 8) 10 5 1 5 60 Ocean Drive San Marino 4392 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -29.5150138 31.2301706
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem