15 Skiathos
- Kapasiteit: 5 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ocean-rylaan 33, Skiathos-kompleks, Shaka's Rock, 4420, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 400 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
15 Skiathos is 'n gesinsvriendelike selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks aan die strandfront van Shaka's Rock in die Noordkus. Dié stylvolle woonstel spog met 'n pragtige see-uitsig vanaf die balkon en die kompleks het direkte toegang tot die strand.
Die woonstel word bereik via trappe en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 3 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n stort.
Die kombuis is goed toegerus en het 'n yskas, stoof, oond, mikrogolfoond, ysmasjien en ander toebehore. Die leefarea langsaan het 2 sitstelle en bied toegang na 'n balkon met sonstoele, buitemeubels, 'n gas Weber en 'n see-uitsig.
Die eenheid bied DStv, lugversorging en gratis WiFi, en word daagliks skoongemaak behalwe Sondae en openbare vakansiedae.
Die kompleks het 'n swembad, grasperk en veilige parkeerplek vir voertuie. Die perseel is binne maklike bereik vanaf restaurante en sowat 4 km vanaf Ballito Junction Regional Mall.
Let asb. daarop dat hierdie woonstel in 'n area val wat nie beurtkrag ervaar nie.
Slaapplek
’n Bespreking by 15 Skiathos sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- DVD-speler
- Internet
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Waaier
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Elsbeth Geverifieer
Eiendomme 19
Resensies 112
Jaar gelys 7
Ligging
- Ocean-rylaan 33, Skiathos-kompleks, Shaka's Rock, 4420, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 15 Skiathos het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Shaka's Rock Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 5 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ocean-rylaan 33, Skiathos-kompleks, Shaka's Rock, 4420, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom