6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - 4 Blaauwberg Road, Bloubergstrand, Cape Town, 7441, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
1502 Horizon Bay is 'n selfsorgwoonstel met pragtige uitsigte oor die see en op Tafelberg en is in die veilige Horizon Bay-kompleks in Bloubergstrand geleë. Hierdie kompleks is naby 'n opwindende gebied met talle winkels en restaurante, asook net 20 minute se ry vanaf Kaapstad-sentraal en 35 minute se ry vanaf die lughawe.
Die woonstel is geskik vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -leefarea en -eetarea. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-stort met 'n wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer word gedeel en het 'n bad, toilet en wasbak.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser en wasmasjien toegerus. Die eetarea het 'n sessitplek-etenstafel met stoele en die sitarea het sitplek met 'n platskerm-TV. Skuifdeure lei na 'n balkon met 'n gasbraai en ongelooflike uitsigte oor Blouberg se strand.
Verder bied die kompleks 'n gemeenskaplike swembad en 24 uur-sekuriteit.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Dolly Rajkumar Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 3
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 4 Blaauwberg Road, Bloubergstrand, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink 1502 Horizon Bay het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
4 Blaauwberg Road, Bloubergstrand, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang