153 Edmond, Glenwood
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Edmond-weg 153, Glenwood, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 000 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
153 Edmond, Glenwood is 'n bekoorlike, geskiedkundige huis in Glenwood wat verblyf aan 'n gesin of groep vriende bied.
Die huis spog met 4 slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek aan 8 gaste. Die slaapkamers het elk of lugversorging of 'n plafonwaaier. Drie van die slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en aparte toilet. Die tweede badkamer het 'n bad, stort, wasbak en toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n vierplaatstoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n aparte opwaskamer met 'n skottelgoedwasser. Die leefarea het gemaklike rusbanke en 'n TV met Netflix. Gratis WiFi is regdeur die huis beskikbaar. Daar is ook 'n lieflike etenstafel met stoele. Die leefarea lei na 'n onderdakstoep met 'n skitterende swembad, 'n tuin en stoepmeubels sodat gaste lekker kan ontspan. Daar is ook 'n Weber-braai.
Die huis is in 'n voorstad wat maklike toegang bied tot Durban se middestad. Veilige parkeerplek is beskikbaar op die perseel.
Slaapplek
’n Bespreking by 153 Edmond, Glenwood sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
Dillon Geverifieer
Eiendomme 71
Resensies 189
Jare op LekkeSlaap 4
Ligging
- Edmond-weg 153, Glenwood, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 153 Edmond, Glenwood het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Glenwood Berea Durban KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Edmond-weg 153, Glenwood, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom