6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
1 badkamer
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Church Street, Westcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
155 Hermanus Beach Club is in 'n veilige kompleks in Hermanus. Dié dorp is die ideale basis om die Overberg te verken en spog met 'n matige klimaat, buitelug-doendinge, pragtige blommeryk en is naby Kaapstad.
Dié woonstel is op die grondverdieping en beskik oor 3 slaapkamers met slaapplek vir 6 gaste. Daar is 2 slaapkamers wat elk 'n dubbelbed het en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die kamers deel 'n badkamer wat 'n stort-oor-bad het.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf en 'n toonbank toegerus. Die leefarea het 'n sitkamerstel en 'n platskerm TV met die DStv-Familiepakket en lei na 'n patio met braaigeriewe en 'n piekniektafel. Die eenheid het ongelukkig geen WiFi nie.
Die kompleks bied 2 swembaddens, 'n tennisbaan, putt-putt, muurbal, 'n gimnasium, pooltafels, 'n kroeg, gemeenskaplike braai-areas, vermaaklikheidskamer, winkel, wasgeriewe wat met munte werk en 24 uur-sekuriteit met sekuriteitskameras. Onderdakparkeerplek is vir 1 voertuig beskikbaar. Daar is 'n tweede oop parkeerplek vir nog 'n voertuig.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.2/5
Verona Geverifieer
Eiendomme 7
Resensies 121
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Church Street, Westcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Gaste dink 155 Hermanus Beach Club het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Church Street, Westcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang