159 Brookes Hill Suites
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lade Bea-singel, Brookes Hill Suites 159, Somerstrand, 6001, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
159 Brookes Hill Suites is 'n lieflike vakansiewoonstel met 'n panoramiese see-uitsig in 'n veilige kompleks in Humewood, Gqeberha (Port Elizabeth). Dit is ideaal vir 'n vakansie saam met 'n geliefde en is net oorkant die strand.
Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n oopplan-uitleg. Dit het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, wasbak en toilet. Alle linne word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring.
Die kombuisie is met 'n mikrogolf, yskassie, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n etenstafel en 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
'n Dubbeldeur lei na 'n onderdakstoep met 'n tafel en stoele. Dit is die ideale plekkie vir 'n oggendkoffie of 'n skemerkelkie. Die Brookes Hill-kompleks het 'n gemeenskaplike swembad, braai-area en veilige parkeerplek op die perseel.
Slaapplek
’n Bespreking by 159 Brookes Hill Suites sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.9/5
Matthew Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 16
Jaar gelys 1
Ligging
- Lade Bea-singel, Brookes Hill Suites 159, Somerstrand, 6001, Oos-Kaap
Sien meer verblyf in Somerstrand Gqeberha (Port Elizabeth) Oos-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lade Bea-singel, Brookes Hill Suites 159, Somerstrand, 6001, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom