LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 159 Labella | LekkeSlaap
+13

159 Labella

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: La Bella 159, Hibiscus-straat, Gordonsbaai, 7151, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

159 Labella is 'n dubbelverdiepingwoonstel in die veilige La Bella-kompleks. Dit is in Gordonsbaai geleë, met pragtige berg-uitsigte en net 1,2 km van die strand af en 500 m van die naaste winkelsentrum af.

Die woonstel het 2 slaapkamers en is volledig gemeubileer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n TV met volledige DStv. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, tuimeldroër en wasmasjien. Die TV-kamer is oopplan na die kombuis en eetarea en is ingerig met 'n platskerm-TV met volledige DStv. Skuifdeure maak oop op die balkon waar gaste pragtige berg-uitsigte kan geniet.

Die kompleks is veilig vir kinders en werk met toegangsbeheer. Gaste kan langs die kompleks se swembad ontspan of gebruik maak van die draagbare braaigeriewe op warm dae.

Slaapplek

’n Bespreking by 159 Labella sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 5 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
1 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 12 resensies vir 159 Labella
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • La Bella 159, Hibiscus-straat, Gordonsbaai, 7151, Wes-Kaap
  • Gaste dink 159 Labella het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R950
per nag (plek vir 4)
Vanaf R950
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: La Bella 159, Hibiscus-straat, Gordonsbaai, 7151, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJiMjAxNjAwLTgzNTItNGQxYS05YTZlLTE4ZWVhYWYzODRlMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R950  per nag (plek vir 4) 12 5 1 5 159 La Bella Hibiscus Street 7151 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -34.143499102407 18.86006990531
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!