Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

15A on Hove

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoveweg 15A, Kampsbaai, 8005, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R8 500 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

15A on Hove is 'n ruim dubbelverdiepinghuis met selfsorggeriewe in Kampsbaai. Dié villa se berg- en see-uitsigte is wonderskoon en dit is loopafstand van die strand en die promenade af.

Die eerste vloer het 3 slaapkamers, 3 badkamers, 'n kombuis en 'n eet- en leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed, en suite-badkamer met ’n stort en 'n instapkas. Die tweede kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met ’n stort en daar is 2 enkelbeddens en 'n instapkas in die derde slaapkamer. Gaste wat in die derde kamer slaap maak gebruik van 'n aparte badkamer. Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg en beskik oor granietwerkoppervlaktes, 'n gasstoof, en 'n aparte opwaskamer met skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër. Die eet- en leefarea bied toegang tot 'n tuintjie met 'n verhitte swembadjie.

Die tweede vloer het 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n sitarea. Die vierde slaapkamer is die hoofslaapkamer en dit is ingerig met 'n koninggrootte-bed, 'n ruim en suite-dubbelkamer met aparte stort en toilet, en 'n instapkas. Dié kamer se uitsig oor die berg en die see sal jou van jou asem beroof. Die vyfde slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-toilet. Die sitarea het 'n hoë plafon, platskerm-TV en kaggel, en dit lei na die balkon met buitemeubels en braaigeriewe.

15A on Hove het 'n dubbelmotorhuis en 'n sekuriteitstelsel met laserstraal-sekuriteit.

Slaapplek

’n Bespreking by 15A on Hove sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir 15A on Hove
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Josephine Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 12

Jaar gelys 7

Ligging

  • Hoveweg 15A, Kampsbaai, 8005, Wes-Kaap
  • Gaste dink 15A on Hove het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R8 500
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R8 500
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoveweg 15A, Kampsbaai, 8005, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ5Mjg0MjQ0LWJmMTctNDQ5MS1hZjE0LTQ2MGRlNTc0NDFkMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R8 500 per nag (plek vir 10) 2 5 1 5 15A Hove Street Camps Bay 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.961191 18.377352
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem