Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

16 Aloe Cottage

Aloe Kothuise
Vanaf
Vanaf R860
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Elke eenheid het 'n privaat ingang en 'n oopplan-uitleg met 2 enkelbeddens. Daar is ook 'n en suite-stort, 'n goed toegeruste kombuisie en klerekaste in albei eenhede. Elke eenheid het 'n TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi. Gaste het toegang tot braaigeriewe op die perseel. Kombuisgeriewe soos vadoeke, opwasmiddel en toiletpapier word voorsien.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R860
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Poplarlaan 16, Bergvliet, Kaapstad, 7945, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGYxNzM3YTg1LWZkOGQtNGYxZS05NDVlLTdkMjAwNTUwOWYxOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R860 per nag (plek vir 2) 23 5 1 5 16 Poplar Avenue Bergvliet 7945 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.04694 18.45525
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem