LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 16 Cabanas Del Mar | LekkeSlaap
+32

16 Cabanas Del Mar

  • Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Ellcockstraat 45, Warner Beach, Kingsburgh, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

16 Cabanas Del Mar is 'n selfsorgwoonstel in 'n kompleks wat in Warner Beach geleë.

Dié grondvloerwoonstel het slaapplek vir 4 volwassenes en 1 kind onder 12 jaar en beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. . Elke kamer het 'n waaier en deel die gebruik van 'n badkamer met 'n stort. 'n Slaapbank is beskikbaar in die sitkamer vir 'n kind onder 12 jaar. Gaste moet asb. hul eie strandhanddoeke saambring.

Die oopplan-kombuis het 'n stoof, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitkamer het 'n TV met beperkte DStv-kanale. Gaste is welkom om hul eie DStv-dekodeerder en -slimkaart saam te bring. Ongelukkig sal 'n DStv Explora-dekodeerder nie werk nie.

Veilige onderdakparkeerplek is beskikbaar vir 1 voertuig en addisionele parkeerplek is beskikbaar op versoek teen 'n addisionele koste. Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad en 'n braai-area en daar is direkte toegang na die strand.

Die eenheid word nie daagliks skoongemaak nie, maar 'n skoonmaakdiens kan op versoek teen 'n ekstra koste gereël word.

Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.

Slaapplek

’n Bespreking by 16 Cabanas Del Mar sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Kinderbank vir 1
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xKinderbank vir 1

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 36 resensies vir 16 Cabanas Del Mar
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Ellcockstraat 45, Warner Beach, Kingsburgh, 4126, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 16 Cabanas Del Mar het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R650
per nag (plek vir 5)
Vanaf R650
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Ellcockstraat 45, Warner Beach, Kingsburgh, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAatuOOiCPCO0f64GRvIsYCRrXiUIta9zZidJwHk2BGvUXNMFVpd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R650  per nag (plek vir 5) 36 5 1 5 45 Ellcock Road Warner Beach 4126 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-21:00 09:00 -30.091598727013 30.861539067459
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!