Thompsonsbaai Akkommodasie by 16 Les Dauphine | LekkeSlaap
+13
+13

16 Les Dauphine

1 resensie
Selfsorg
  • Vanaf R1 550 per nag (plek vir 8)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ocean-rylaan 88, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

16 Les Dauphine is 'n gerieflike selfsorgwoonstel in die veilige Les Dauphine-kompleks aan die Noordkus en dit bied 'n pragtige see-uitsig.

Die woonstel bied slaapplek aan 8 gaste en dit beskik oor 4 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste en tweede slaapkamer het elkeen 'n dubbelbed. Die derde en vierde slaapkamer het elkeen 2 enkelbeddens. Elke badkamer het 'n bad en 'n stort.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware. Die sitkamer het 'n TV en dit bied toegang tot 'n balkon met stoepmeubels, braaigeriewe en 'n see-uitsig.

Die Les Dauphine-kompleks bied 'n gemeenskaplike swembad. 'n Dubbelmotorhuis is beskikbaar.

Geen matrikulant- of studentebesprekings word aanvaar nie.

Slaapplek

’n Bespreking by 16 Les Dauphine sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

3.4 uit 5van 1 resensie vir 16 Les Dauphine
Netheid
3.0/5
Diens
3.0/5
Ligging
3.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
3.0/5

Ligging

  • Ocean-rylaan 88, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 550
per nag (plek vir 8)
Vanaf R1 550
per nag (plek vir 8)
Vanaf R1 550
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ocean-rylaan 88, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAQtMWHC5Z4NO5QtzXya2ullcpKHNt9yanioe65Z735cusfRfBRy?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 550  per nag (plek vir 8) 1 5 1 4 88 Ocean Drive Ballito 4399 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.519452033375 31.227136849213
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za