Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

16 Oceans Edge

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Dillon Geverifieer

Eiendomme 68

Resensies 187

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

3.7 uit 5van 2 resensies vir 16 Oceans Edge
Netheid
3.5/5
Diens
3.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
2.5/5
Precious R - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Precious R
Gesin met klein kinders

Comfortable.

Beautiful clean house. We loved it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leon L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Leon L
Gesin met tieners

Teleurstellend.

Ons het glad nie lekker gebly by 16 Oceans Edge nie. Eerstens met ons aankoms het ons die yskas gevind om glad nie te werk nie; ons was belowe deur die agent dat hierdie teen die volgende oggend herstel sal word. Die hele volgende oggend was daar niemand om hierdie te herstel nie. Teen die middag was ons vertel die tegnikus is op pad in en alreeds binne Zimbali. Teen 4 uur was daar steeds geen persoon om daaraan aandag te gee nie. Hierdie was vreeslik frustrerend want as 'n familie van 7 moes ons konstant uitgeëet het aangesien die yskas buite werking was. Kos wat saamgebring was vanaf JHB het afgegaan. Die tegnikus het eers die aand opgedaag om 'n tydelike herstel te doen. Terwyl ons gewag het vir die yskas om te verkoel moes ons weer gaan uiteet, op ons terugkeer toe bevind ons 'n ander tegnikus binne die huis sonder ons toestemming. Die wasmasjien het ook probleme gegee, dit wou glad nie water uitspoel nie. Ons het met ons aankoms ook opgelet dat van die beddegoed en handdoeke vol swart merke was. Ons het gebruik gemaak van die tuimeldroër en hierdie het presies dieselfde merke op ons klere en handdoeke gemaak nes op die beddegoed. Die kombuis het 'n mengsel van eetgerei en breekware, geen volledige stelle nie. Niks pas bymekaar nie. Die potte was vasgebrand en swart gevind. Daar is nie genoeg plekmatjies vir 7 mense nie, alhoewel die huis "agt" kan slaap. Die oond het ook nie gewerk nie. Die huis word geadverteer as 4 kamers met koningingrootte-beddens. Hierdie is 'n leun. Twee kamers het koningingrootte-beddens en 2 kamers het dubbelbeddens. Die huis het vreeslik baie agterstallige onderhoudswerk: die voordeur haak vas, die handreling rondom die swembad is los, die mure aan die buitekant van die huis is vol merke. Daar is roeskolle op die oppervlakte van die wasbak se droogarea. Die stoof is swart van die aanpaksel van vuilgoed rondom die gasbrander. Die handdoeke in die gastebadkamer is heel verbleik en uitgewas. Ander handdoeke van die huis is heel deurgewas en het gate regdeur hulle. Hangers in die kaste is ook een van elke tipe, geen stelle nie. Die TV se afstandbeheerder het nie gewerk nie. Wi-Fi het slegs bo gewerk in die huis. Hierdie vakansie het na aan R10 000 per nag gekos, vir hierdie onkoste word daar verwag dat die huis goed toegerus is sowel as deeglik geïnspekteer was voor ons aankoms. Hierdie was glad nie die geval het. Ek het skaam gevoel om my familie hierheen te gebring het veral nadat ek soveel geld moes betaal het om dit te bespreek. Die agent het ook belowe dat 1 nag se koste terugbetaal sal word vir die ongerief - hierdie is na ons uitgeklok het heel vergeet. Hierdie huis in sy kondisie is nie eers die helfte van die per aand koste werd nie. Ek is bitter teleurgesteld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R3 800
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R3 800
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R3 800
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zimbali-rylaan, Dolfynkus, 4399, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0337b486683a2f01b214cbb330d77d4ead386fd116973c0ef878edf692ff0afcc3c7ab97ed0c344bc67c2062c47c0e677cb7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 800 per nag (plek vir 8) 2 5 1 4 Zimbali Drive Dolphin Coast 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.562040188783 31.189436069975
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem