16 Parsonage Street - De Kothuize
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Linda Geverifieer
Eiendomme 8
Resensies 229
Jaar gelys 9
Opsomming van Resensie
Marna L - Mrt 2024
Algehele gradering
Rustig.
Tony K - Des 2023
Algehele gradering
Not bad, no good.
Martha Sophia V - Nov 2023
Algehele gradering
Heerlike belewenis.
Francois J - Nov 2023
Algehele gradering
Altyd lekker.
Hester M - Okt 2023
Algehele gradering
Lekker lekkerder lekkerste.
Pieter K - Okt 2023
Algehele gradering
Dit was weereens 'n plesier om hier te bly en ons sal dit weer binnekort doen.
Pieter K - Aug 2023
Algehele gradering
Ons was baie aangenaam verras oor hoe groot die eenheid was. Ons het baie lekker gebly en gaan beslis weer die einde September daar oorslaap.
Driekie D - Jul 2023
Algehele gradering
Skoon, netjies en baie oulik met ordentlike beddegoed.
Pieter P - Apr 2023
Algehele gradering
Skoon, netjies en vreindelik personeel. Sal aanbeveel.
Jacques D - Apr 2023
Algehele gradering
De Kothuize bly my voorkeur vervlyfplek in Graaff Reinett.
Adri J - Apr 2023
Algehele gradering
Baie aangename ervaring.
Elizma L - Mrt 2023
Algehele gradering
Skoon, netjies en pragtige huisie.
Carl David L - Mrt 2023
Algehele gradering
Aangename ondervinding om in mooi gerestoureerde huisie te bly.
Esmaralda N - Des 2022
Algehele gradering
Heerlike verblyf.
Andrew C - Des 2022
Algehele gradering
Very nice, spacious stopover in a beautiful historic street.
Gerda S - Mrt 2022
Algehele gradering
Mooiste outydse wêreld. Pragtig skoon en netjies.
Louis J - Mrt 2022
Algehele gradering
Lekker oornag in die hartjie van Graaff-Reinet.
Lees meerElma V - Mrt 2022
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Lydia N - Nov 2021
Algehele gradering
Ideale verblyf op Graaff-Reinet
Monique B - Sep 2021
Algehele gradering
A wonderful little home away from home.
Barno P - Jul 2021
Algehele gradering
Kothuis baie netjies en stylvol gemeubileer. Alles het gewerk. Ideaal vir oornag of 2 dae se verblyf.
Callie C - Des 2019
Algehele gradering
Uitstekende verblyf.
Isak H - Apr 2019
Algehele gradering
Lekker gebly en naby die hoofdorp.
Wayne V - Apr 2019
Algehele gradering
Highly recommended for a stay in Graaff-Reinet.
Elizabeth K - Des 2018
Algehele gradering
Pragtige Karoohuis met droommooi dekor.
Magda B - Jun 2018
Algehele gradering
Goed.
Elize D - Nov 2017
Algehele gradering
Very nice accommodation. Clean and well equipped. Safe parking.
Gerda J - Mei 2017
Algehele gradering
Skoon, goed toegeruste verblyf.
Ansie G - Feb 2016
Algehele gradering
Puik!
Braam J - Des 2015
Algehele gradering
Netjies, ruim, veilig.
Adri G - Sep 2015
Algehele gradering
Pragtige, netjiese en bekostigbare verblyf.
Therina S - Aug 2015
Algehele gradering
Ons het al baie keer in De Kothuize gebly en nog altyd baie lekker gebly. Vandat daar egter nuwe bestuur in die kantoor is, het ons al 3 keer by 'n onbemande kantoor aangekom.
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Parsonage-straat 16, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom