16 Streatham
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 16 Streatham Street, Milnerton, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R2 600 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
16 Streatham is 'n selfsorghuis in Milnerton. Dit is ideaal vir 'n gesin op soek na 'n rustige wegbreekplek. Die verblyf is naby pragtige strande langs die Blaauwbergkuslyn, uitstekende restaurante en winkelsentrum.
Die huis beskik oor 3 slaapkamers en bied slaapplek aan 5 gaste. Twee van die slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 'n enkelbed. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-oopplanbadkamer met 'n bad en stort en die tweede aparte badkamer het 'n stort.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, skottelgoedwasser en wasmasjien toegerus. Daar is ook 'n toonbank met stoeltjies. Die leefarea het 'n etenstafel, 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV.
Die huis lei na 'n binnehof met ingeboude braaigeriewe. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Tshepo Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 4
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 16 Streatham Street, Milnerton, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink 16 Streatham het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 16 Streatham Street, Milnerton, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang