165 on Mount Pellan, Golfer's Paradise
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mount Pellan-rylaan 165, Glenvista, Johannesburg, 2109, Gauteng
- Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
165 on Mount Pellan, Golfer's Paradise is in die Mount Pellan woonbuurt in Glenvista Johannesburg-Suid, geleë. Die gastehuis is langs die elfde gatjie van Glenvista buiteklub en -gholfbaan geleë en bied gehalte verblyf aan gholf entoesiaste, sakereisigers of vakansiegangers.
Daar is 5 luukse suites, 'n buitenshuise swembad en gratis WiFi in 'n baie veilige omgewing.
Daar is 2 elegante suites wat elkeen 'n balkon met 'n uitsig oor Glenvista buiteklub het.
Al 5 kamers het 'n koning- of koningingrootte-bed, stort, yskas, lugverkoeling, slim-TV, Wi-Fi en buitelandse kanale.
165 on Mount Pellan streef daarna om onberispelike diens aan elke gas te bied.
Dit is naby die hooftoegangspaaie, winkels, restaurante en doendinge. Gold Reef City is slegs 8 km ver.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Wynkelder
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Tee
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Annelise Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Mount Pellan-rylaan 165, Glenvista, Johannesburg, 2109, Gauteng
- Gaste dink 165 on Mount Pellan, Golfer's Paradise het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Glenvista Alberton Johannesburg Gauteng
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mount Pellan-rylaan 165, Glenvista, Johannesburg, 2109, Gauteng