+15
Selfsorg in Oudtshoorn

166 on Buitekant Street

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Rentia M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Pragtig, stylvol, netjies en gasvry! Ons gasvrou, Hanlie, verstaan om alle reëlings korrek en betyds te kommunikeer. Sy maak gereeld seker dat alles in orde is. Die akkommodasie was weereens pragtig, stylvol en baie skoon. Alles wat nodig is vir selfsorg is beskikbaar in die eenheid. Die eenheid is baie veilig, rustig en stapafstand van die besigheidsarea.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Irma L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Uitstekend. Baie lekker gebly. Vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

M G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Heerlike verblyf asook vriendelike ontvangs! Baie skoon, ruim en pragtige dekor! Rustig geslaap en alles was daar wat mens benodig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jp N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Luukse oornagplek na 'n lang, warm, stowwerige dag. Hannelie is 'n uitstekende gasvrou, professioneel, vriendelik, attention to detail wat 'n mens baie welkom laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hannelie
166 on Buitekant Street
Baie dankie, Ona. Dit was 'n groot plesier om julle te huisves.

Charl L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Mooi en volledig toegerus. Alles perfek. Mooi en volledig toegerus. Alles perfek. Vyfster badkamer. Besonder en gasvrye gasvrou. Puik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ayanda C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Perfect, everything was perfect. We enjoyed every minute of our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ansie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Luukse verblyf. Vyfster verblyf. Vriendelike ontvangs, goed ingerigte en gehalte verblyf. Sal dit definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maryke V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

‘n Oase in die Klein Karoo. Dit was die beste blyplek nog! Alles was perfek. Vriendelik ontvang en baie welkom gevoel. Sal dit definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Engela D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Heerlik gebly. Dankie vir die gasvryheid. Dit was regtig lekker. Ons het ons privaatheid geniet en die plekkie is vreeslik mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadya V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2025

Netjies en skoon. Sal vir seker weer hier oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Hannelie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 13

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 2)
Bespreek

166 Buitekant Street, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf6469f15064267c0163abc55336380159a436b44a8eec6d3d05fa5913c317d01ad5d010d7b0f60d3d15ad15e6f2a61bf0fe3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 166 Buitekant Street Oudtshoorn 6625 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.588688587249 22.192743464418
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang