17 @ Springbok
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.9/5
Manja Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 31
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Christine F - Mei 2024
Algehele gradering
Aangename verblyf.
17 @ Springbok se terugvoer
Hi Christine, was lekker om julle by ons te hê. Hoop ons sien julle gou weer. Groete, Manja.
Anelize J - Apr 2024
Algehele gradering
'n oase vir moeë reisigers.
Koos S - Mrt 2024
Algehele gradering
Uitstekende en gerieflike verblyf.
Jacques D - Des 2023
Algehele gradering
Excellent. Great value for money as well.
17 @ Springbok se terugvoer
Ons is bly julle het jul tydjie geniet. Hoop om julle gou weer te ontvang.
Elzane D - Nov 2023
Algehele gradering
Vriendelike diens.
Kwartus S - Okt 2023
Algehele gradering
Skoon en netjies met alles wat mens nodig het.
Gerhard C - Okt 2023
Algehele gradering
Absoluut heerlik!
Adri L - Okt 2023
Algehele gradering
Fantasties.
17 @ Springbok se terugvoer
Hi Adri, baie dankie dat julle 17@Springbok deelgemaak het van julle vakansie. Ons sien graag weer.
Hannes Theron T - Sep 2023
Algehele gradering
Baie, baie lekker.
17 @ Springbok se terugvoer
Dankbaar julle het lekker gebly. Julle is altyd welkom by ons.
Nicolene J - Jul 2023
Algehele gradering
Easy accessibility. Very friendly people.
17 @ Springbok se terugvoer
So lovely meeting you! You will always be welcome. Hope to see again soon.
Francois L - Jul 2023
Algehele gradering
Uitstekend.
Chrisna G - Jul 2023
Algehele gradering
Ongelooflik netjies en baie smaakvol. Baie vriendelike ontvangs.
17 @ Springbok se terugvoer
Hi Chrisna, dankie baie vir jul pragtige resensie. Ons het so lekker met julle gesels en hoop om gou by Sontyger daar by julle te gaan kuier.
Kayla M - Jun 2023
Algehele gradering
Wonderlik.
17 @ Springbok se terugvoer
Baie dankie vir jul mooi boodskap en resensie. Julle is altyd welkom hier by ons.
Madri B - Apr 2023
Algehele gradering
Baie mooi, netjies, goed toegerus en baie vriendelike diens.
17 @ Springbok se terugvoer
Baie dankie Madri. Ons wens julle tonne voorspoed toe.
Elbé J - Okt 2022
Algehele gradering
Enige gas se droom.
17 @ Springbok se terugvoer
Baie dankie vir die pragtige resensie Elbe. Dit was vir ons 'n voorreg om julle by ons te ontvang na julle lang reis. Ons hoop om julle gou weer te sien. Manja
Ricardo M - Jul 2022
Algehele gradering
Merkwaardige plekkie.
17 @ Springbok se terugvoer
Baie dankie vir jul pragtige resensie. Dit was 'n groot voorreg om julle by ons te kon hê. Onthou julle moet Etosha ook kom besoek, dan sien ons julle weer. Manja
Dirk B - Jul 2022
Algehele gradering
Hoogs aanbeveel!
17 @ Springbok se terugvoer
Dirk, baie dankie vir jou mooi resensie. Julle sal altyd welkom wees hier by ons. Laat weet, dan reël ons weer vir julle 'n lekker ribbetjie. Groete, Manja.
Innocent H - Jun 2022
Algehele gradering
Our stay at 17 @ Springbok was fantastic.
17 @ Springbok se terugvoer
Dear Innocent, thank you so much for the wonderful review. We look forward to welcoming you back again soon.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Springbokstraat 17, Suiderhof, Windhoek, 0000, Khomas