+17
Selfsorg in Suiderhof

17 @ Springbok

4 gaste

2 slaapkamers

3 beddens

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 17 Springbok Street, Suiderhof, Windhoek, Khomas Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

17 @ Springbok het 'n aparte ingang en is sentraal in 'n rustige woonbuurt in Windhoek geleë, slegs 2 km van Grove Mall af. Dit bied vir sakereisigers sowel as vakansiegangers gerieflike verblyf met al die nodige toebehore.

Die woonstel het moderne afwerkings en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Albei kamers is toegerus met lugversorging, werkspasie en spieëlkas met haardroër vir ekstra gerief. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 driekwartbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die badkamer het 'n instapstort, 'n toilet en wasbak. Linne, ekstra komberse en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n induksiestoof, oondjie, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, elektriese ketel, eetgerei en al die nodige breekware toegerus. Ontspan in die ruim sitkamer met 'n lekker boek, of geniet jou gunstelling reeks op TV.

17@Springbok bied gratis WiFi en veilige parkeerplek vir 2 voertuie agter 'n elektriese hek. Die alarmstelsel is gekoppel aan 'n sekuriteitseenheid vir ekstra gemoedsrus.


Kamer-opset

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Openbare vervoer naby
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
Stroomdienste
Braai
Vuurmaakhout

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Andries R
Saam met vriende
5.0
Pragtige, veilige eenheid, goed geleë. Ons het heerlik gekuier. Hoogs aanbeveel! Die eenheid se gehalte, instandhouding en uitleg is van hoogstaande g...
Sien meer
Mei 2026
Elna P
Saam met lewensmaat
5.0
Net die plek om te bly as jy Windhoek wil verken. Baie netjiese, goed toegeruste eenheid. Baie dankie vir al die ekstra bederfies en gasvrye ontvangs....
Sien meer
Mei 2026
Alexa M
Gesin met tieners
5.0
Ons sal beslis weer bespreek. Een van die beste oornag plekke in Windhoek. Ek sou nog langer wou bly. Rustig; veilig; ruim; skoon met baie ekstras en ...
Sien meer
Sep 2025
Annemarie D
5.0
Lekker netjiese plek met vriendelike gaste. Heerlik! Rustig! Vriendelik! Goeie ligging.
Jul 2025
Willem V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker. Beautiful and neat. Baie ruim.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Manja Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 44

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 17 Springbok Street, Suiderhof, Windhoek, Khomas
  • Gaste dink 17 @ Springbok het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 4)
Bespreek

17 Springbok Street, Suiderhof, Windhoek, Khomas

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA94d01bc568d5ca275603b211d081f883950001536ffaf37d57f8461815bda0f20287afa2f248f6049404938f6a2fa4763317?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 4 mense 28 5 1 5 17 Springbok Street Suiderhof Khomas 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -22.599117688091 17.08562343397
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang