17 Feverberry
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Feverberry Way 17, Noordelike hek na Simbithi Eco Estate, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 550 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
17 Feverberry Way is tussen die asemrowende landskappe op die Simbithi Ekolandgoed in Ballito geleë en bied 'n kombinasie van luuksheid, gerief en alles wat jy nodig het vir 'n bevredigende vakansie. Die woonstel is weelderig en met luukse afwerkings versier en dit het panoramiese uitsigte. Dít gekombineer met persoonlike aandag sal verseker dat jy soveel as moontlik ontspan.
17 Feverberry Way is ideaal vir enkelreisigers, sakereisigers en paartjies. Dit is 'n 70 m²-woonstel met 'n oopplan-uitleg en 'n privaat balkon vir intieme etes of skemerkelkies drink. Die woonstel het 'n koningingrootte-bed met Egiptiese katoenlinne met 'n 800-draadtelling en 'n donsveerduvet en -kussings. Die groot en suite-badkamer het 'n bad, stort, 'n haardroër en toiletware.
Die oopplan-kombuis, met Smeg-toebehore, lei na die sitkamer wat glasskuifdeure het wat na die lowerryke gholfbaan buite lei.
Dié gerieflike, ruim, lugtige woonstel is 'n rustige toevlugsoord buite die stad se geraas en gejaag.
Gaste het toegang tot 'n buiteswembad op die perseel.
Gaste sal nie beurtkrag ervaar nie en die eiendom het 'n rugsteunstelsel vir water.
Slaapplek
’n Bespreking by 17 Feverberry sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Spa-behandelinge
- Swembad
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Verekombers
- Klein kombuis
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Ligging
- Feverberry Way 17, Noordelike hek na Simbithi Eco Estate, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 17 Feverberry het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Simbithi Eco Estate Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Feverberry Way 17, Noordelike hek na Simbithi Eco Estate, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom