3 gaste
1 slaapkamer
2 beds
1 badkamer
- 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Facebook
- 17 Feverberry Way, North Gate Simibithi Eco Estate, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
17 Feverberry is tussen die asemrowende landskappe op die Simbithi Eco Estate in Ballito, en bied luuksheid, gerief en alles wat gaste nodig. Die woonstel het pragtige afwerkings, asook panoramiese uitsigte. Hier kan gaste soveel as moontlik ontspan.
Die verblyf is ideaal vir enkelreisigers, sakereisigers en paartjies. Dit is 'n 70 m²-woonstel met 'n oopplan-uitleg en 'n privaat balkon vir intieme etes of skemerkelkies. Die woonstel het 'n koningingrootte-bed met Egiptiese katoenlinne met 'n 800-draadtelling en 'n donsveerduvet en -kussings. Die groot en suite-badkamer het 'n bad, stort, 'n haardroër en toiletware. 'n Bababedjie of 'n kinderbed vir 1 kan op versoek voorsien word.
Die oopplan-kombuis, met Smeg-toebehore, lei na die sitarea met glasskuifdeure wat na die lowerryke gholfbaan lei.
Dié gerieflike, ruim, lugtige woonstel is 'n rustige toevlugsoord weg van die stad se geraas en gejaag.
Gaste het toegang tot 'n buiteswembad op die perseel.
Die verblyf het 'n rugsteunstelsel vir water en word nie deur beurtkrag geraak nie.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Tania Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 14
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 17 Feverberry Way, North Gate Simibithi Eco Estate, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 17 Feverberry het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
17 Feverberry Way, North Gate Simibithi Eco Estate, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang