17 Husk, Zululami Estate
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sheffield Beach Road, Sheffield Beach, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
- Vanaf R2 500 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
17 Husk, Zululami Estate is 'n vakansiewoonstel in die Zululami Estate in Ballito, KwaZulu-Natal. Dit is 'n ideale keuse vir paartjies, klein gesinne of enkelreisigers.
Die woonstel bestaan uit twee slaapkamers en een badkamer, wat tot vier gaste kan akkommodeer. Die eerste slaapkamer is gemeubileer met 'n koninggrootte bed, terwyl die tweede slaapkamer 'n koningingrootte bed het. Die badkamer is toegerus met 'n stort.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitkamer met 'n TV en gemaklike rusbanke, en die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, broodrooster, ketel en mikrogolfoond.
Gaste kan ontspan op die balkon, wat braaigeriewe en 'n verre see-uitsig bied. Die eiendom is gerieflik geleë, net agt minute se ry vanaf Salt Rock Beach.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Karen Geverifieer
Eiendomme 47
Resensies 13
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Sheffield Beach Road, Sheffield Beach, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sheffield Beach Road, Sheffield Beach, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang