Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

17 Marine Apartment 104

Selfsorg
Weeksdagaanbod 25% af

Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 24 Apr 2024 tot 12 Jun 2024.

  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marinerylaan 17, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 800 R1 350 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

17 Marine Apartment 104 is in Marinerylaan in Hermanus. Die selfsorgwoonstel is modern en bied slaapplek aan 4 gaste in 2 slaapkamers. Dit is net 100 m van die Ficks-getypoel en die bekende kranswandelpaadjie af.

Dié woonstel beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, en 'n oopplan-kombuis en -leefarea met lugversorging.

Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n wonderlike en moderne spabad, toilet en 'n wasbak. Daar is ook lugversorging in hierdie slaapkamer.

Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en gaste in hierdie slaapkamer gebruik 'n badkamer in die gang met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Elke slaapkamer het skuifdeure wat na die privaat stoep lei.

Die kombuis is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas, skottelgoedwasser, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n toonbank met stoeltjies.

Warm komberse en warmwaterbottels word voorsien. Die sitarea het 'n TV, vinnige vesel-WiFi en dit lei na 'n privaat stoep met buitemeubels en braaigeriewe. Veilige parkeerplek word op die perseel vir 2 voertuie voorsien.

Gaste is net 5 minute se stap van die dorp af waar daar verskeie winkels, restaurante en besienswaardighede is insluitend die Old Harbour Museum en Gearing’s Point waar hulle kan walviskyk tydens seisoen.

Let asb. dat hierdie woonstel nie 'n see-uitsig het nie.

'n Omsetter en batterystelsel is geïnstalleer en kan krag voorsien aan verskeie toestelle en ligte. Die omsetterstelsel voorsien krag aan die ligte, TV, WiFi, yskas, USB-herlaaipoorte, ketel, mikrogolf en meeste van die elektriese kragproppe. Ongelukkig kan die omsetterstelsel nie gebruik word vir die lugversorging, skottelgoedwasser, geiser en spabad nie. Die elektriese stoof is ook onlangs vervang met 'n gasstoof vir kookdoeleindes.

Slaapplek

’n Bespreking by 17 Marine Apartment 104 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Portier
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Groot 5
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 8 resensies vir 17 Marine Apartment 104
Netheid
4.9/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.4/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Sarah Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 37

Jaar gelys 4

Ligging

  • Marinerylaan 17, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink 17 Marine Apartment 104 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 800
R1 800 R1 350
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 800
R1 800 R1 350
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marinerylaan 17, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA43852a14300612602f78813d627b49edb7e28a61529b72088046abf8226745b1e94d8a4490aecabbe783726a81d3f7ccc4b7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 800 nouVanaf R1 350 per nag (plek vir 4) 8 5 1 5 17 Marine Drive 17 Marine Drive 104 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.421503091765 19.236237195107
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem