17 Megan's Place
3 gaste
2 slaapkamers
2 beds
1 badkamer
- 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
Uitkloktyd: 10:00 - 7 Viola Road, Table View, Blouberg, 7441, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
17 Megan’s Place is 'n moderne selfsorgwoonstel in Table View, Bloubergstrand. Ideaal geleë naby die strand, winkels en gewilde restaurante, bied hierdie stylvolle woonstel 'n gemaklike kusverblyf, perfek vir paartjies, klein gesinne of sakereisigers.
Hierdie woonstel bied slaapplek vir tot 3 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en ruim klerekasruimte, terwyl die tweede slaapkamer 'n enkelbed het. Die gedeelde badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid beskik oor 'n goed toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, lugbraaier, ketel, yskas-vrieskas, wasmasjien en 'n ontbyttoonbank met stoele. Die sitkamer het 'n gemaklike rusbank, en vir gaste se vermaak is 'n slim-TV en gratis WiFi beskikbaar.
Vanuit die sitkamer maak 'n glasdeur oop na 'n buitebalkon met kunsmatige gras, perfek om vars lug te geniet en jou oggendkoffie te drink. Gaste het veilige parkering op die perseel.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Host Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 793
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 7 Viola Road, Table View, Blouberg, 7441, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
7 Viola Road, Table View, Blouberg, 7441, Wes-Kaap
Sien kaart- 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang